Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met Vers en vlam:'n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte. Die aanslag is toeganklik en informeel en gerig op die leerder.
Published Date:
20/11/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm