Al die verhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom stories wat jou sal laat ril en raai en bowenal stories wat jou sal laat ... sweef. Met skrywers soos Martie Preller Jaco Jacobs Fanie Viljoen Zulfah Otto-Sallies en Christo Davids (Errol van 7de Laan).
Published Date:
01/11/2009
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm