Hierdie boeke is saamgestel dat leerders daarin kan werk â vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs ân gids wat inhoud opsom vertaal en bespreek nie maar dis ook ân werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn.