Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek â in taal wat leerders verstaan.