Home/School Books/Storieboom : Fase 1+ : Pak van 6 leesboeke - OXFORD-STORIEBOOM
Description
Die Oxford Storieboom is 'n aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee.