Kies slim vir ? skitterende toekoms! Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke; Stap-vir-stap instruksies en antwoorde; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.