Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
Published Date:
13/05/2013
Publisher:
Pearson Education South Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 210 mm x 15 mm