Home/School Books/Slimkoppe Lees: Abrakadabra! : Grade R Grade 1 Grade 2 : Vlak 3 Boek 4 - G. Maree
Description
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ân liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.