Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is het towereienskappe en lei tot 'n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie "towersleutel"-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.
Published Date:
19/02/1998
Publisher:
Oxford University Press Southern Africa
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm