Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode.
Published Date:
11/10/2011
Publisher:
Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 240 mm x 15 mm