Kry jou leerders om te lees!. Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur ’n span taalspesialiste onderwysers en storievertellers.