Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar.