Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee.
Published Date:
17/06/1997
Publisher:
Oxford University Press Southern Africa
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm