Hierdie opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers het al meer as 850 000 eksemplare wereldwyd verkoop! Kwaaikofski is 'n 9 jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom want dit help hom dink.
Published Date:
01/06/2012
Author:
Jurgen Banscherus
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm