Afrikaans

R114.00
9780636179417, Faasen
In stock
+

R198.00
9780636081673, J. Jacobs
Wenner – Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. “Jans beduie opgewonde na ’n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die...
In stock
+

R240.00
9780798165860, Otto
In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem. Dit bevat o.a.: kort verduidelikings oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en...
Out of Stock

R197.50
9780639950235, Km
In stock
+

R255.00
9781770022447, Lucas Malan
Versjoernaal is 'n bundel Afrikaanse voorgeskrewe poesie vir graad 12-leerders (Huis- en Eerste Addisionele Taal). Die bundel bevat 'n versameling gedigte...
In stock
+

R113.00
9781431041787, VOSLOO,R,A
In stock
+

R102.00
9781431041770, Vosloo
Verskuns is 'n uitsonderlike geillustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan...
In stock
+

R107.90
9781415424889, AFR-GR4,A
In stock
+

R205.00
9780799344592, Jaco Jacobs
Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende jou buurman of buurvrou die ou of meisie op wie jy jou...
In stock
+

R106.50
9780987013033, Workbook
In stock
+

R160.00
9780799359800, Jaco Jacobs
Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse dis wie. Kevin is...
In stock
+

R114.50
9780992222581, Werkboek
Out of Stock

R201.00
9780799373943, Jaco Jacobs
Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar...
In stock
+

R133.00
9780796249586, A. Erasmus
HoErskoolseuns in 'n skoolkoshuis tydens 'n rugbytoer. Die resep vir 'n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies - en...
In stock
+

R165.00
9780624057505, Hough
Hannes lewe vir kuns Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In 'n laaste poging om Anton se lewe te vier probeer Hannes sy vriend in 'n...
In stock
+

R215.00
9780798180252, Steyn,C
In stock
+

R196.00
9780798174510, Marion Erskine
Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies en dis nie maklik om 'n...
In stock
+

R203.50
9781920703394, EDUPAGE,A
In stock
+

R20.00
9780799375459, Carrie Lewis
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou - en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong...
In stock
+

R30.00
9780799375503, Carrie Lewis
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou - en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong...
In stock
+

R97.95
9780624043041, Engela van Rooyen
Vuvuzela is die deernisvolle verhaal van die twaalfjarige Senke wat in 'n plakkerskamp woon en wat braaf en onophoudelik vir sy bestaan moet baklei. Maar hy...
In stock
+

Weg
R195.00
9780799388824, Nerine Ahlers
Niekie word in 'n vreemde bed wakker met kneusplekke aan haar gesig en kabelbinders wat in haar polse en enkels insny. Sy weet haar ontvoerder is van plan om...
In stock
+

R229.00
9780195996579, Michael Williams
Die lyk van 'n jong musikant word op die dak van n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van n taxi oorlog is. Die plaaslike gemeenskap...
In stock
+

R180.00
9780624057499, Derick van der Walt
Vir Willem van Vuuren is sy eerste jaar op hoerskool eerder 'n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas...
In stock
+