Afrikaans


R300.00
9780639950228, Km
Out of Stock

R150.00
9780799375398, Fanie Viljoen
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk...
Out of Stock

R80.00
9780195709926, STORIEBOOM,A
Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep.
In stock
+

R130.00
9780796249579, A. Erasmus
Charlieboy wys wat in hom steek toe hy 'n groot euwel in die skool uitroei en so die held word van die meisie van wie hy hou.
In stock
+

R89.00
9780195713763, STORIEBOOM,A
Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte perde muise sade en blomme en die see.
In stock
+

R60.00
9780799341454, Janie Oosthuysen
Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na stink voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla...
In stock
+

R220.00
9781928435952, EDUPAGE,A
In stock
+

R80.00
9780195709940, STORIEBOOM,A
Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep.
In stock
+

R49.95
9780624038580, Bloemhof
In stock
+

R128.00
9780624032496, VANROOYEN,E,A
Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster Katie in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle...
In stock
+

R44.90
9780868160924, Vanblerk,H
In stock
+

R134.00
9780636112216, Carina Diedericks-Hugo
Hy het net ingestap toe 'n man uit een van die hokkies strompel. Met sy een hand hou hy sy maag vas en in sy ander hand is daar 'n pakkie wat met bruinpapier...
In stock
+

R75.00
9780624022053, Vanniekerk,D
In stock
+

R63.00
9780628019882, SMIT,B,A
Die skrywer het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die...
In stock
+

R239.00
9780636070493, J. Van Tonder
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk...
Out of Stock

R86.00
9780636179394, J. Van Tonder
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk,...
In stock
+

R207.00
9780624084297, Pieter Fourie
Boet Cronje is hardkoppig arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot ’n familieplaas en ’n...
In stock
+

R102.00
9781431039722, Kock,Z
Kruppel Engel - Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy...
Out of Stock

R133.00
9780796249555, G. Weideman
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux die tweeling van Voortrekkerstraat spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was 'n...
In stock
+

R269.00
9780798149594, Eleanor Baker
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige...
In stock
+

R62.00
9781431041763, Riana Steyn
Die eerste saad vir hierdie toneelstuk is reeds vyftig jaar gelede geplant. Dit het begin met 'n storie wat Athol Fugard se ma aan hom vertel het en met sy...
Out of Stock

R130.00
9780796249548, G. Weideman
Nomsa 'n dogtertjie wat in Cardboard City onder 'n brug bly tel 'n pop op. Dit is 'n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel...
In stock
+

R229.00
9780624046622, Marita van der Vyver
Hanna is veertien amper vyftien. Haar ma mallerige kunstenaar wat sy is het weer getrou en besluit die hele familie moet saam gaan vakansie hou om mekaar...
In stock
+