School Books

R141.00
9780195713756, Storieboom
Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte perde muise sade en blomme en die see.
In stock
+

R134.00
9780636112216, Carina Diedericks-Hugo
Hy het net ingestap toe 'n man uit een van die hokkies strompel. Met sy een hand hou hy sy maag vas en in sy ander hand is daar 'n pakkie wat met bruinpapier...
In stock
+

R31.90
9781770023901, Caps
In stock
+

R50.00
9780624023029, GROSSKOPF,S
In stock
+

R152.00 R149.85
9780195784107, Readingtree-Afr
In stock
+

R66.00
9780628019882, SMIT,B,A
Die skrywer het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die...
In stock
+

R98.00
9780195709834, Storieboom
Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep.
In stock
+

R127.00
9780195780864, Readingtree-Afr
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer...
In stock
+

R239.00
9780636070493, J. Van Tonder
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk...
In stock
+

R107.00
9780636082700, J. Van Tonder
Die Kind deur Jan van Tonder is ’n roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om...
In stock
+

R153.00
9780798630399, Vantonder,J
In stock
+

R83.00
9780636179394, Vantonder
In stock
+

R233.00 R207.00
9780624084297, Pieter Fourie
Boet Cronje is hardkoppig arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot ’n familieplaas en ’n...
In stock
+

R72.00
9781928435525, Edupage
In stock
+

R129.00
9780195710427, Storieboom
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede...
In stock
+

R98.00
9780195709865, Storieboom
Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep.
In stock
+

R316.00 R222.30
9781770029019, Fanie Viljoen
Die nuwe Dapper Drie – Alet Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik...
In stock
+

R416.00 R118.76
9781770029040, Fanie Viljoen
Die Dapper Drie - Alet Vernon en Nathi - moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se...
In stock
+

R416.00 R297.00
9781770029033, Fanie Viljoen
Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan een aand sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . . Die swembad se water...
In stock
+

R166.00
9780796249555, G. Weideman
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux die tweeling van Voortrekkerstraat spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was 'n...
In stock
+

R141.00
9780636086241, Johan Anker
In stock
+

R303.00
9780798149594, Eleanor Baker
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige...
In stock
+

R153.00
9781770172555, Guidelines
In stock
+

R106.00
9780195712742, Storieboom
Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere towersleutel-stories uit Fase 5.
In stock
+