Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.