Die grootboeke stel die leerders bekend aan ân verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks eenvoudige feiteteks rympies raaisels grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ân groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel.