Is jy gereed vir 'n middernagfees? Vampiere weerwolwe 'n zombie-poedel besoekers uit die buitenste ruim 'n monstertoilet ... Dit is net 'n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
Published Date:
01/11/2009
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm