Nomsa 'n dogtertjie wat in Cardboard City onder 'n brug bly tel 'n pop op. Dit is 'n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense 'n pop wil he?
Published Date:
13/08/2002
Publisher:
Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm