Home/School Books/Master Harold...en die Boys : Gr 10 - 12 - A. Fugard
Description
Dis die jaar 1950. Hally is ân wit 17-jarige seun wat nie akademies presteer op skool nie maar ân intellektuele nuuskierigheid het wat ongewoon vir sy ouderdom is: hy lees wyd hy bevraagteken algemene opinies en hy dink vir homself.