Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa nou 'n gevangene en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk 'n alkoholis word.