Kategoriewenner van SAVI-Via Afrika Vertalersprys 2006 vir uitmuntende vertaling. Inwoners van Nieu-Bethesda praat van hulle dorpie en die omgewing as die Vallei en Athol Fugard het sy inspirasie vir sy karakters Veronica en Buks in die dorpie gekry. Die storie is op die oog af eenvoudig.