Dit is 'n Afrikaanse leesboek met 'n verskil. Strokiesprente koeranberigte advertensies tydskrifartikels en liedjies word tematies bygebring om die leesvaardigheid van leerlinge op te skerp met betrekking tot tekste waarmee hulle juis buite skoolverband in aanraking gaan kom.