Kinders van die aarde is 'n bundel toeganklike kortverhale gemik op die jong leser. Die interessante verskeidenheid temas en die veelheid van vertelstyle - deur 'n keur van ons beste skrywers - sal jong lesers se lees- en leefwereld wonderlik verruim. Charles Fryer die samesteller is ook 'n bekende digter en literere redakteur.