Kabbo se Ontdekking speel af in die Cederberge waar seldsame rotstekeninge is. Kabbo ken die area met al sy gevare en geheimsinnighede goed. Kabbo ontmoet die hoogmoedige Nadie en rustig Christie. In hulle soektog na Die Grot ervaar die drie allerlei spannende avonture - van die bloed op die sand tot die gedierte in Die Grot.
Published Date:
01/01/2013
Publisher:
Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm