Mnr. Vos steel kos by die gemene boere Ben Bart en Boon – een vet een kort een net vel en been. Hierdie drie skurke maak 'n plan om mnr. Vos by sy huis uit te grawe maar hulle besef nie hoe fantasties mnr. Vos is en wat hy alles sal doen om sy gesin te red nie.
Published Date:
16/06/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm