As jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Hierdie humoristiese hartroerende tienerboek sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.
Published Date:
01/04/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm