Nina Greeff ontdek die vyfletterwoord: dieet. Met haar vurige belangstelling in ballet word die woord 'n obsessie. Dan ontdek sy dat seuns ook 'n vyfletterwoord I... 'n Innerlike avontuurverhaal waarin die bekkige en gesofistikeerde hoofkarakter krities en humoristies haar siening van die wereld uitleef.