Die Kind deur Jan van Tonder is ân roman wat dikwels voorgeskryf word. Die verhaal begin kort voor die kind se geboorte. Amazolo doen met opset dinge om van haar ongebore kind ontslae te raak. Sy dink terug aan die tyd toe Mlenzana haar tradisionele hut vir haar gebou het en hoe gelukkig hulle toe was ...