Home/School Books/Die kief-gerief wondermasjien : Fase 15 : Gr 3 - 5: Leesboek - OXFORD-STORIEBOOM
Description
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee.