Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 12 Besigheidstudies is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 12 Besigheidstudies.