Die Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan kwartaalplanne tydskedules vir 'n week en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Dit gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse.
Published Date:
16/02/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 298 mm x 15 mm