Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).