Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne klim in jou bed trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie titel jou koue rillings gee!
Published Date:
01/05/2011
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm