Het jy al ooit gewonder hoe die wereld gelyk het toe jou pa klein was? Was daar al dinge soos skole kantore yskaste en TV's? Hoe het mense vir mekaar sonder e-pos boodskappe gestuur? Het hulle regtig doodgegaan van iets soos verkoue omdat daar nog nie medisyne was nie?