Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir 'n vergadering. Hierdie jaar het olifant 'n vraag 'n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met 'n groot prent van 'n treurige olifant met 'n klein stoeltjie op sy kop en 'n blom in sy mond.