Lillie neem die heksesprong na die heldhaftige wikings. Daar gekom besef sy egter dat nie alle wikings sterk en dapper is nie...Sy ontmoet Helgar die bangbroek! Helgar se pa die gewese stamhoof het tydens 'n vorige ekspedisie weggeraak en die vikings het aanvaar dat hy dood is.