Elise is eensaam en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar huis en praat met niemand nie. Maar op 'n dag gebeur iets ongewoons. 'n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in. En kort daarna is daar 'n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak nie.