E.T. Meyer het sy kinderdae in Angola deurgebring en in 1928 as sewejarige saam met sy ouers na die eertydse Suidwes-Afrika verhuis. In Die vlieende Ovambo herroep hy die ligte kant en verrassende situasies wat hy destyds in hierdie ruwe omstandighede teegekom het.