Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom. Almal wat hom ken dink hy's 'n opperste sukkelaar. Maar wat hulle nie weet nie is dat hy een van die geheime agente van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: \