Poetry

R120.00
9781869193850, AHMP,A
In stock
+

R130.00
9780620228589, VANVLIET,E,A
In stock
+

R20.00
9781869191856, David Farrell
In stock
+

R20.00
9781869191092, Marius Crous
In stock
+

R20.00
9781869191238, Ken Barris
Poignant yet accessible poetry from the winner of the Ingrid Jonker Prize one of South Africa's most prestigous prizes.
In stock
+

R20.00
9781919825977, MALAN,L,A
In stock
+

R170.00
9781869191849, Charl-Pierre Naude
In stock
+

R20.00
9781869190521, M.M. Walters
Die digter M.M. Walters ontgin met hierdie bundel die sober eenvoud van die Japannese poesie. Hierdie gedigte verwoord die eeue oue letterkundige tradisie...
In stock
+

R170.00
9781869196905, Louis Esterhuizen
Hierdie bundel het nie verniet die subtitel 'n Reisjoernaal nie want hier word poeties verslag gedoen van 'n reis na Europa. Byna soos in 'n dagboek word die...
In stock
+

R20.00
9781869190149, OLIVIER,F,A
As die son kom oogknip is ’n bundel verse wat deur die bekende digter Fanie Olivier saamgestel is om die sonsverduistering van 4 Desember 2002 te vier. In...
In stock
+

R20.00
9781919825519, MARAIS,JL,A
Hoewel die digter voor in hierdie bundel die leser met Walt Whitman se woorde waarsku: “You must not […] be too precise or scientific about birds and trees...
In stock
+

R180.00
9781869199210, Dolf van Niekerk
'n Bundel wat die leser konfronteer met die broosheid van die aarde en die nietigheid van ons bestaan in die konteks van die heelal.
In stock
+

R170.00
9781869193119, Jelleke Wierenga
Die titel van hierdie bundel is veelseggend want in hierdie debuut le Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie dié van mense na aan haar en...
In stock
+

R170.00
9781869194208, M.M. Walters
M.M. Walters het bekendheid verwerf as satiriese digter. In hierdie bundel lewer hy in die styl van die Romeinse digter Juvenalis skerp kritiek in die vorm...
In stock
+

R20.00
9781869190293, CROUS,M,A
Marius Crous se debuutbundel is 'n moderne Suid-Afrikaner se reis deur koloniale Afrika. Dit le 'n sonderlinge verband tussen hede en verlede tussen Afrika...
In stock
+

R200.00
9781485311171, BASSON,E,A
In stock
+

R160.00
9781869191771, Cas Vos
Anders as in Cas Vos se vorige bundels poesie (Vuurtong Gode van papier en Enkeldiep) verskyn die gode in Die afdruk van ons hande in vreemde gestaltes. Een...
In stock
+

R170.00
9781869191993, Rosa Smit
Die begeleiding van duiwe is 'n stewige bundel oor 'n verskeidenheid verweefde temas. Die liefdesgedigte is dikwels nostalgies en vol verlange maar hou...
In stock
+

R200.00
9781869190682, Joan Hambidge
Hierdie lywige bundel is ’n keuse uit Joan Hambidge se oeuvre deur die skrywer self. Dit is 'n kritiese seleksie uit digkuns wat hoofsaaklik handel oor reis...
In stock
+

R20.00
9781869190330, KOMBUIS,K,A
Die geel kafee het oorspronklik in die 1980's onder Koos Kombuis se skrywersnaam Andre Letoit verskyn. Met die publikasie van hierdie gedigte was die Nuwe...
In stock
+

R20.00
9781919825366, TOERIEN,B,A
In stock
+

R180.00
9781869197513, Kobus van der Riet
Die bundel bevat 'n vyftigtal sonnette wat uitsluitlik oor heiliges handel en in die opsig aansluit by die digkuns van Sheila Cussons. Die verse is...
In stock
+

R170.00
9781869192969, Daniel Hugo
'n Vernuftige ontginning van woorde en woordbetekenisse 'n aweregse sin vir humor en 'n ongewone kyk op die wereld rondom ons kenmerk Daniel Hugo se poesie.
In stock
+

R60.00
9781919825199, JONCKHEERE,K,A
'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die...
In stock
+