Protea Boekhuis

R115.00
9781485315278, SET
In stock
+

R495.00
Annie Klopper
In die biografie maak die leser kennis met Francois Hunter Wynand Jaco en Johnny – die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting...
In stock
+

R325.00
9781485309550, Neil Parsons
This book reveals a long-lost treasure trove of silent cinema. At the same time as Hollywood was starting a film industry in Southern Africa was surging...
In stock
+

R150.00
9781869194550, Keina Swart
Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg...
In stock
+

R180.00
9781869199210, Dolf van Niekerk
'n Bundel wat die leser konfronteer met die broosheid van die aarde en die nietigheid van ons bestaan in die konteks van die heelal.
In stock
+

R200.00
9781485309048, Doc Immelman
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom Namibie se eie Hemingway. Bloed op die duine en ander verhale is 'n keur...
In stock
+

R170.00
9781869193119, Jelleke Wierenga
Die titel van hierdie bundel is veelseggend want in hierdie debuut le Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie dié van mense na aan haar en...
In stock
+

R180.00
9781869191542, Willem Theron
In stock
+

R245.00
9781869199487, Gerbrand Bakker
’n Ingetoe en helder roman wat deur JM Coetzee aangeprys word vir die teerheid en lakonieke humor waarmee dit geskryf is.
In stock
+

R150.00 R135.00
9781869195533, Chris Barnard
Die aangenome visserseun Boela raak verlief raak op Nonnie die eienaar van die kantien se dogter. Hy moet slim planne maak om sy drie vriende Vlooi Patrys en...
In stock
+

R120.00
9780620238311.TU, Jansen,E
In stock
+

R180.00
9781485308669, FOURIE,P,A
In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw ’n ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van...
In stock
+

R175.00 R141.75
9789023475705.TU, Buwalda,P
In stock
+

R250.00
9781485310914, GRIFFITHS,A,A
In stock
+

R250.00
9781485311249, GRIFFITHS,A,A
In stock
+

R250.00
9781485311928, GRIFFITHS,A,A
In stock
+

R250.00
9781485314738, GRIFFITHS,A
In stock
+

R250.00
9781485314745, GRIFFITHS,A
In stock
+

R600.00
9781485315568, GRIFFITHS,A
In stock
+

R180.00
9781485309222, STEYN,M,A
Hierdie drama handel oor tien tieners in ’n bos by ’n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP...
In stock
+

R64.00
9781869191900, H.S. van Blerk
Op Doornrug gebeur geheimsinnige dinge - onverklaarbare dinge wat reeds lank voor Naas se koms die verhouding tussen die Lospers die Bodemers en die Davels...
In stock
+

R170.00
9781869194208, M.M. Walters
M.M. Walters het bekendheid verwerf as satiriese digter. In hierdie bundel lewer hy in die styl van die Romeinse digter Juvenalis skerp kritiek in die vorm...
In stock
+

R180.00
9781869194505, Cor Dirks
Wat niemand ooit sou glo nie het toe wel gebeur: 'n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met...
In stock
+

R250.00
9781485310372, COELHO,P,A
In stock
+