Protea Boekhuis

R160.00
9781485305873, Gilles Bachelet
Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek moet hierdie slak blitsvinnig 'n paar dinge...
In stock
+

R160.00
9781485308553, Dux van der Walt
Ouma het vir Doortjie 'n pragtige rooi rok vir Krismis gemaak. Sy is so opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al 'n dag vroeer aan te trek om water by...
In stock
+

R74.00
9781485301196, Einar Turkowski
Daar was eendag … lank gelede of miskien gister eers ... 'n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het was ooit weer soos voorheen nie....
In stock
+

R150.00
9781869195205, Reza de Wet
Die see is ’n liriese toneelstuk waarin aanvaarding, ontnugtering en hoop stem kry in drie slawevroue wat in die tyd van die VOC as courtisanes vir die...
In stock
+

R195.00
9781869191504, Eugene N. Marais
Die siel van die mier is deur Robert Ardrey skrywer van die trefferboeke African genesis en The territorial imperative bestempel as ’n “minor classic” en...
In stock
+

R160.00
9781485309383, Jim Helmore
Soms voel die wereld so reusagtig en jy so klein. En dan is ’n onverwagse vriend en ’n titseltjie toorkuns net wat jy nodig het om die dapperheid uit jou...
In stock
+

R160.00
9781485300502, Will Buckingham
Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie! Een aand is daar egter 'n klop aan die snurk se deur...
In stock
+

R250.00
9781485308829, Paulo Coelho
Toe Mata Hari in Parys aangekom het was sy platsak. Kort daarna is sy gevier as die elegantste vrou in die stad. As ’n danseres het sy gehore geskok en...
In stock
+

R160.00
9781869195106, Isabel Pin
Die gaatjie word al kleiner en die diere al hoe nuuskieriger! Die storie is pragtig geillustreer en perfek vir selflees en voorlees.
In stock
+

R190.00
9781869196882, Abigail Wheatley
Dwarsdeur sy ongelooflik geskiedenis het net een ding op planeet Aarde dieselfde gebly.
In stock
+

R190.00
9781869195021, Abigail Wheatley
Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke – hierdie boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die mensdom tot vandag.
In stock
+

R190.00
9781869193331, Anna Claybourne
Die sjokolade in jou kies en die jeans aan jou bas jou rekenaar jou selfoon die papiere in jou tas mikrogolfoonde en pleisters wat plak blink motors en die...
In stock
+

R190.00
9781869193645, Anna Claybourne
In hierdie titel maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom...
In stock
+

R160.00
9781485308744, Benji Davies
Laas somer het Noi 'n klein walvis gered toe 'n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar...
In stock
+

R50.00
9781869193249, Isabel Uys
Die Suid-Afrikaanse Gids is 'n naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk Suid-Afrikaans of 'n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika...
In stock
+

R50.00
9781869199708, Jaap Robben
Lek gou aan 'n suurlemoen en kyk hoe lyk jy in die spieel. So suur soos wat jou gesig nou lyk so lyk die broers Harry en Huibert Suur s'n altyd. En hulle hou...
In stock
+

R150.00
9781869196950, Chris Sasner
Die Swart Kat slaan altyd seer hy slaan soms mis maar wanneer hy toeslaan slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik...
In stock
+

R150.00
9781869196936, Chris Sasner
Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering terrorisme gemene spel – waar avontuur ook al aan 't broei is betree...
In stock
+

R150.00
9781869196912, Chris Sasner
Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik...
In stock
+

R175.00
9781869192266, P.J. Schoeman
Afrika is ’n plek vol swerwersiele. In die versameling stories van P.J. Schoeman word hierdie swerwerfigure se stories vertel. Die bekroonde skrywer P.J....
In stock
+

R160.00
9781869195618, Judith Kerr
Die tier wat kom tee drink het is 'n kort kinderverhaal wat handel oor 'n meisie haar ma en 'n pratende tier wat hulle onderbreek terwyl hulle tee drink.
In stock
+

R130.00
9781919825236, PRINSLOO,D,A
In stock
+

R230.00
9781485309130, Daan Prinsloo
Maak ‘n toespraak. Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te se”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare...
In stock
+

R295.00
9781485308799, Cressida Cowell
Hierdie storie gaan oor 'n jong towenaarseun en 'n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die storie begin met die...
In stock
+