Afrikaanssprekendes het ’n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel – en nadeel! – van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands.