Drie hopies grond van drie grafte en die drie mense aan wie die grafte behoort: Vytjie Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van hierdie byeenkoms na die dood. Sy behartig die post mortem. Hoe het dit gebeur dat haar man haar huiswerker en plaaswerker dood is?