Melk en vleis: Dis 1996. Suid-Afrika het verander maar sekere huishoudings nog nie. 'n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op 'n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap haarself in haar huwelik te laat geld en die familieplaas van ondergang te red.