Die kortverhale in Maansiek verken ’n wye register: die Rooms-Katolieke geloof charismatiese aanbidding Afrika-mistiek erotiek en moederskap konflik tussen ras en geslag en sosiale status spanning tussen die hede en die historiese die sienlike en die onsienlike.