Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van "vreemde jongetjies". Hulle het ideale gehad vir haar: die kunsjuffrou het Mien se talent raakgesien en haar plek was bespreek vir die kunsskool in Stellenbosch.